RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 23 Febr 2013
    2. P Marx
    3. Gelukwensings FOURIE, Rina. Geluk aan ons moeder, ouma en oumagrootjie wat vandag 80 jaar oud word. Gods rykste seën. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) Troudagvierings MÜLLER, Lionel en Denyse. 50 Jaar. Gods rykste seën. Kinders, skoonkinders, en kleinseuns. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) In Memoriam HENNING, Daniël Stephanus. 10/09/1951 - 01/06/2010. Op Sondag 24 Februarie sou dit ons 40ste huweliksherdenking gewees het. Jou verlangende Outjie. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) Sterfgevalle SCHEEPERS, Kobus "Moos". *12/11/1946. Dinsdag +21 Febr 2013 op Kwagga. Eggenote, kinders, kleinseun. Dankdiens Maandag 25 Februarie 2013 11:00 NG Kerk Kwagga (by Patensie, Gamtoosvallei). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 SMITH, Antonie. *22/06/1924. +Dinsdag 19 Febr 2013 aan sy woning op Uitenhage. Diens Maandag 25 Februarie 2013 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2013) Bossies: 041 991 1471 Hester Marx Loerie

    02/23/2013 11:14:09