Is daar miskien enige iemand wat dalk direkte familie van die persoon is. Kontak my asb. Adam A. Van Niekerk, gebore 7 Januarie 1861 in Bloemfontein. Hy is oorlede op 12 Februarie 1929. Ek vermoed hy was, getroud met Anna J.H. Van Niekerk wat gebore is op 25 November 1862, en oorlede is 9 Januarie 1928. Groete Ingrid