RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] My neef oorlede
    2. Adriana Barrett
    3. Beste Lyslede, My neef, Johannes Frederik Klopper, is laat gisteraand (17 Feb) in Kaapstad oorlede na 'n massiewe beroerte. Hy is op 27.1.1942 in Somerset-Oos gebore, enigste kind van Hans Jurie Klopper (b8c7d5e6f7) en Rachel Catharina Wagner. Hy was voor sy aftrede Professor in Interne & Kerngeneeskunde by Stellenbosch Universiteit. Hy was getroud met Elizabeth (Lisa) Engelbrecht en hulle het 3 seuns gehad, waarvan die oudste so 18 maande gelede agv leukemie oorlede is. Groete, Adriana Barrett (* Wagner)

    02/18/2013 07:57:57