RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 15 Febr 2013
    2. P Marx
    3. Gelukwensings DU TOIT, Issidor. Kyk wie is vandag 70. Baie geluk, seënwense. Jou vrou Ria, kinders, kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 15/02/2013) Sterfgevalle ADAMS, Dorothy Marjorie. 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2013. Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 ARENDSE, Bernadine. Funeral service Sat. 16 February 2013 12:30 11 Soudien Road thence to Bethelsdorp Congregational Church, Bracken Avenue Extension 32. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) CLOETE, Kobus. *23/10/1942. +12 Febr 2013 Prov Hospitaal, Uitenhage. Diens Saterdag 16 Februarie 2013 14:00 NG Kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 DORFLING, Rita. 81 jaar. +Dinsdag 12 Febr 2013. Dogter Reinette KLOPPER, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Saterdag 16 Febr 2013 12:00 Newtonpark Begrafnishuis Kapel, Vyde Laan 37, Newtonpark. Noordeinde- begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Willem Potgieter 041 364 1342 MALAN, Robert (Robbie). *15/02/1974. +Donderdag 07 Febr 2013 in P.E. Eggenote, ouers, kinders. Dankdiens Saterdag 16 Febr 2013 11:00 AP Kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 MÜLLER, Shawn. Verassingsdiens Maandag 18 Febr 2013 14:00 Walmer Grace Church, Hoofweg 254, Walmer (tussen 12 en 13de Laan). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Debbie, Gift of Dignity Funeral services 041 363 8432 SCHOLTZ, Christo. +Maandag 11 Febr 2013. Vrou Louise, kinders Heidi, Myléne, Kenny, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 18 Febr 2013 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 SWART, Hendrik Stefanus Matthys (Blackie). *21/08/1949. +Woensdag 13 Febr 2013 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Sondag 17 Febr 2013 12:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Begrafnis 11:30 Humansdorp munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 Hester Marx Loerie

    02/15/2013 09:58:54