Goeie dag, Ek wonder of daar iemand is wat navorsing doen oor die Nolte of Liebenberg families wat kan help met inligting oor die volgende egpaar se ouers: J H NOLTE x Aletta Hendrika LIEBENBERG. Hul dogter, Margaretha Aletta NOLTE, *1821, +15 Nov 1885 x Andries Johannes BURGER, *1813, +1877. Dankie, Scott Kotze