RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] fotos/artikels van Jagersfontein
    2. Colin Pretorius
    3. Hallo almal Ek het so 'n klompie jare gelede die dorpie waar my Ma gebore is, Jagersfontein, besoek en het daar toestemming gekry om die boekie wat in 1904 oor die dorp uitgegee is (Jagersfontein: Past and Present") weer beskikbaar te maak. Ek het egter gedink dat ek 'n addendum ook kan uitgee, met addisionele fotos, miskien koerantuitknipsels. Ek het kopieƫ bekom van argieffotos oor die dorp, maar het tog gewonder of daar van julle is wat of self van daardie area af kom of dalk in die dorp se geskiedenis belangstel en moontlik fotos en artikels/uitknipsels oor die vroeƫ dae van hierdie geskiedkundige dorpie beskikbaar kan stel. Sien uit daarna om van julle te hoor Groete Colin

    04/29/2013 11:38:52