RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 20 April 2012
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle HEANEY, Roderick Barry (Barry). *18/04/1943. +Donderdag 18 April 2013 in die Thornhill distrik. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 22 April 2013 15:00 EG Kerk Boskloof, Humansdorp. (Die Burger O-Kaap 20/04/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 MEYER, Nicolaas Hendrik Smut. *06/02/1933. +Woensdag 17 April 2013 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 22 April 2013 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 In Memoriam MEYER, Ruan. 25/07/1992 - 20/04/2007. Vandag is jy reeds 6 jaar by Jesus. Jy het so baie herinneringe vir ons nagelaat. Pappa, Mamma, Dewald, Lindie en ouma Daisy. MEYER, Ruan. 25/07/1992 - 20/04/2007. Tyd het nog nie die verlange minder gemaak nie. Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco, Chenelle en Wian. (Die Burger Oos-Kaap 20/04/2013) Hester Marx Loerie

    04/20/2013 08:56:13