RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] JOONS en KREELING moontlik JONES / JOONE /
    2. Johan Pottas
    3. Dag almal Weet iemand moontlik iets van die volgende gesin: Jan JOONS x Elizabeth KREELING b1 George JOONS * Caledon distrik, Wes-Kaap 1808 + Middelburg, Oos-Kaap 09/12/1877. Hy is getroud met Josina Elizabeth MARAIS * 1809 + 1866 dogter van Petrus Jacobus MARAIS en Josina Elizabeth FOUCHE. Hy is 'n tweede keer getroud met Kennendina Helena Gertruida SPIES * 1821 + 1870 dogter van Diederik Johannes SPIES en Maria Catharina CONRADIE en weduwee van Andries Johannes Mattheus KEUN (KUUN). Hy is 'n derde keer getroud op 8 Mei 1871 met Guurtje NOOME * Zaandam, Holland 1834, lidmaat NGK, Middelburg, Oos-Kaap 1855 + Middelburg, Oos-Kaap 14/12/1900 (KAB MOOC 6/9/418.32 & KAB MOOC 13/1/1079.55) dv Meindert/Meyndert NOOME en Grietje BOERSMA. Ek vermoed dat daar meer kinders is as George Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    04/18/2013 03:09:45