Lyslede, Diegene wat in die breƫr genealogie en biografieƫ belangstel, kan die volgende werf nogal interessant vind. Baie boeke om teen billike pryse te bekom. http://www.cdbooks-r-us.com/ Groete Johan MELKBOSSTRAND