Sterfgevalle DORFLING, Susanna Elizabeth (Bettie). +Sondag 31 Maart 2013 op Uitenhage. 'n Eggenote, moeder en suster. Jan, Wilma, Mariska. Roudiens Vrydag 05 April 2013 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger O-Kaap 04/04/2013) AFSA Begrafnisdienste 041 933 2060 DU TOIT, Johan (JJ). 28/06/1929 - 02/04/2013. Word met liefde onthou deur sy vrou, Desire, kinders en kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 04/04/2013) RADEMEYER, Norman. +Saterdag 30 Maart 2013. Vrou en familie, Maureen, Elise en Roelof, Landi, Schalk en Anke. Gedenkdiens Vrydag 05 April 2013 11:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobellaan, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2013) Newton Park Funeral Home 041 364 1342 Hester Marx Loerie