RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] Familie Bond
    2. Janet Melville
    3. Ek het n paar vrae 1. Wat is n familiebond 2. Wat is die doel van n familiebond 3. Wie behoort aan n familiebond ( all and sundry?) 4. as daar n komitee is hoe word hulle gekies demokratiese deur mense wat stem vir hulle of sommer iemand wat besluit hy kies n paar lede van die familie en hulle sal dien as die komitee? 5. wat moet lede verwag van n familiebond? 6. Moet jy geld betaal om aan die bond te behoort 7. En indien wel wat gebeur met die geld? Groete Janet Melville

    04/26/2013 09:27:20
    1. Re: [BP] Familie Bond
    2. Toekie van Eeden
    3. Ek kan nie een van jou vra antwoord nie. ----- Original Message ----- From: "Janet Melville" <jmelville@xsinet.co.za> To: <buitenposten@rootsweb.com> Sent: Friday, April 26, 2013 3:27 PM Subject: [BP] Familie Bond > Ek het n paar vrae > > 1. Wat is n familiebond > > 2. Wat is die doel van n familiebond > > 3. Wie behoort aan n familiebond ( all and sundry?) > > 4. as daar n komitee is hoe word hulle gekies demokratiese deur mense wat > stem vir hulle of sommer iemand wat besluit hy kies n paar lede van die > familie en hulle sal dien as die komitee? > > 5. wat moet lede verwag van n familiebond? > > 6. Moet jy geld betaal om aan die bond te behoort > > 7. En indien wel wat gebeur met die geld? > > > > Groete > > Janet Melville > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message

    04/26/2013 11:32:43