RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Engelse/Indiese Immigrasie na Suid-Afrika
    2. Elmien Wood
    3. Lyslede, Op die webblad TheShipsList se afdeling “Immigration Reports” en daarna Total Emigration from UK 1815 to 1870 kry ’n mens die tabel van die totale aantal immigrante vanaf Engeland na Suid-Afrika. Daar is ’n aantal pieke in die grafiek. Die eerste piek is in 1817 wat ooreenstem met die Moodie-groep se aankoms in Suid-Afrika. Die volgende piek is 1820 wat die Britse setlaars aandui. Die laaste piek is in 1859 wat volgens my saamval met die Indiese immigrasie na Suid-Afrika, maar dit beteken dat die grafiek slegs die passasiers op die skepe aandui en nie noodwendig die Britte nie. Is my teorie reg? Het die Indiese immigrante via Brittanje na Suid-Afrika gekom? Groete Elmien

    04/07/2013 05:40:37