VOC – Opvarenden vocopvarenden.nationaalarchief.nl/ Geen vaart vir die jaar 1689 word aangegee vir die skip Sion nie. Die skeepsoldyboek het waarskynlik nie bewaar gebly nie. Die enigste vaart van die Sion waarvoor ons inligting het, is die van 1699. Historici.nl 1.. www.historici.nl Details of voyage 1576.2 from Goeree to Batavia Date of departure 04-01-1689 Arrival at Cape 06-05-1689 At the Cape 1 seafarer deserted. The passengers who embarked at the Cape were French prisoners. Hierdie webblad kry die gegewens van DAS wat die volgende boek is: Bruijn, J. R., Gaastra, F. S. & Schoffer, I. (1987). Dutch-Asiatic shipping in the 17th and 18th centuries. Den Haag: Martinus Nijhoff. Coertzen, P. (1988). Die Hugenote van Suid-Afrika, 1688-1988 Kaapstad: Tafelberg. Op bladsy 81: Op 8 Januarie 1689 het die Zion Holland verlaat en Tafelbaai op 6 Mei 1689 bereik. Aan boord was drie broers – Pierre, Abraham en Jacques de Villiers – wat volgens die Kamer van Delft ’n deeglike kennis gehad het van die aanlê en bewerk van wingerde. June Malhelbe en Alet Malan gee ’n beter verwysing na die oorsrpong van hierdie bewering soos Lucas dit in ’n vorige brief aangehaal het. Wat word nog gesoek? Indien die name van die broers neergeskryf is, kon dit dalk deur die goewerneur in die dagregister gedoen gewees het. Groete Elmien Dag Johann en vriende, Uit die de Villiers CD van Juna Malherbe en Alet Malan: A letter from the Chamber of Delft to the Governor at the Cape dated 16 December 1688 reads: “With this ship (the Zion) we have again permitted the following French Refugees to sail to the Cape and earn their living as free men. Pierre de Villiers, Abraham de Villiers and Jacob de Villiers, all three brothers born near La Rochelle. We are informed that these persons have a good knowledge of laying out vineyards and managing the same, and thus we hope that the Company will aquire their good service. You are commended to give them a helping hand.” Hoop dit help. Vriendelike groete, Lucas