Ek wil baie graag meer te wete kom van Mev AJ Kannemeyer, skryfster van Die Hugenote Familieboek (1940). Het iemand dalk hierdie boek, en is daar miskien 'n voorwoord met detail oor Mev Kannemeyer uitbrei? Haar volle name? Haar agtergrond en belangstelling in familiegeskiedenis? Is sy dalk 'n familielid of voorouer van iemand op die lys? Groete, Martina.