Gelukwensings BERRY, Koos en Bettie. 18/04/1953 - 18/04/2013. 60 jaar getroud. Dank aan ons Hemelse Vader vir soveel jare wat hy ons saam gespaar het. (DIe Burger Oos-Kaap 18/04/2013) Sterfgevalle HATTINGH, Henkie. +Sondag 14 April 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 19 April 2013 11:00 Blouwaterbaai NG Kerk, Etsebetstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/04/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 Hester Marx Loerie