Dag vriende, Net om julle te laat weet dat my niggie se man oorlede is vanoggend aan 'n hart-aanval by die huis hier in Durban. Het hulle Saterdag gesien. ERASMUS Gawie * 3 Jul. 1943 ----- 8 April 2013 x Jacoba Margaretha * NEETHLING voorheen getroud met Dolf VAN DER MERWE. Jacoba is dogter van Maria Magdalena LOURENS x + Jacobus Marthunis Lourenthuis NEETHLING xxx Christo Martin (Stoney ) STEENKAMP. Groete Rita Quebbemann uit Sonskyn Durban.