RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok
    2. Johan van Breda
    3. Martina, Ek beskik nie oor 'n eksemplaar van hierdie boek nie maar het in die biblioteek gaan kyk en daar is absoluut niks oor haar in die boek nie, ook nie in die voorwoord nie. Groete, Johan van Breda 2013/4/9 Emlo <mlouw1@bigpond.net.au> > Ek wil baie graag meer te wete kom van Mev AJ Kannemeyer, skryfster van Die > Hugenote Familieboek (1940). > > > > Het iemand dalk hierdie boek, en is daar miskien 'n voorwoord met detail > oor > Mev Kannemeyer uitbrei? Haar volle name? Haar agtergrond en belangstelling > in familiegeskiedenis? > > > > Is sy dalk 'n familielid of voorouer van iemand op die lys? > > > > Groete, > > Martina. > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    04/09/2013 08:16:31