RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP] Troskie/Coetzee/De Wet
    2. G vdBerg
    3. Goeiemiddag Berig in 'Brokkies en Brandhout' 1/2013 (SAVF) Ouma Troskie (101) oorlede Dorothea Magdalena Troskie (Coetzee) *Bethulie 20.3.1911 + 7.1.2013 na kort siekbed. Laaste drie jaar, inwoner van SAVF Ouetehuis 'Ons Eie', Carolina. In 1938 was sy en haar man, Casparus Gerhardus Troskie in beheer van die bou van die Voortrekkermonument in Pretoria. Haar moeder, Dorothea Magdalena de Wet, was die suster van Generaal Christiaan de Wet. Groete George

    04/29/2013 12:56:50
    1. Re: [BP] Troskie/Coetzee/De Wet
    2. Simon du Plooy
    3. George dankie vir die brokkie - 102 amper 103 jaar oud geword. Hier is die res van haar familie. Volgens my bron is sy gebore 23.6.1910 en gedoop 24.7.1911 Haar ouers: h5 Hercules Christiaan COETZEE* 10.8.1861 x Dorothea Magdalena DE WET i1 Jacobus Stephanus x Martha Aletta HOUGH * 1882 † Bethulie 19.10.1918 i2 Hercules Christiaan x Maria Jacoba VAN DER WALT i2 Hercules Christiaan x Maria Jacoba VAN DER WALT j1 Maria Elizabeth * 16.9.1908 j2 DOROTHEA MAGDALENA *23.6.1910 = 24.7.1911 j3 Hester Hendrina Maria * 3.4.1913 j4 Maria Susanna * 13.3.1915 j5 Hercules Christiaan * 27.11.1917 j6 Elsie Magdalena Isabella Jacoba * 31.10.1919 j7 Joseph Cornelis * 9.10.1921 i3 Johannes Jacobus * Burgersdorp 1893 † 26.4.1927 x Burgersdorp, Anna Engela COETZEE * 1894 † 8.9.1924 Groetnis, Simon. -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of G vdBerg Sent: 29 April 2013 03:57 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Troskie/Coetzee/De Wet Goeiemiddag Berig in 'Brokkies en Brandhout' 1/2013 (SAVF) Ouma Troskie (101) oorlede Dorothea Magdalena Troskie (Coetzee) *Bethulie 20.3.1911 + 7.1.2013 na kort siekbed. Laaste drie jaar, inwoner van SAVF Ouetehuis 'Ons Eie', Carolina. In 1938 was sy en haar man, Casparus Gerhardus Troskie in beheer van die bou van die Voortrekkermonument in Pretoria. Haar moeder, Dorothea Magdalena de Wet, was die suster van Generaal Christiaan de Wet. Groete George

    04/29/2013 12:20:11
    1. Re: [BP] Troskie/Coetzee/De Wet
    2. Janet Melville
    3. Ek het so n paar plekke bygevoeg. Maar volgens my bronne is Christiaan Rudolf De Wet *7.10.1854 +3.2.1922 die s.v. Jacobus Ignatius de Wet en Aletta Susanna Margaretha Strydom en Dorothea Magdalena is die d.v. Abraham Leibrand de Wet en Maria Susanna Koekemoer. Is my informasie reg of verkeerd? Janet Melville George dankie vir die brokkie - 102 amper 103 jaar oud geword. Hier is die res van haar familie. Volgens my bron is sy gebore 23.6.1910 en gedoop 24.7.1911 Haar ouers: h5 Hercules Christiaan COETZEE* 10.8.1861 = 9.2.1862 Geref Kerk Burgersdorp x Dorothea Magdalena DE WET i1 Jacobus Stephanus x GEREF Kerk Burgersdorp Martha Aletta HOUGH * 1882 † Bethulie 19.10.1918 i2 Hercules Christiaan x Maria Jacoba VAN DER WALT i2 Hercules Christiaan x Maria Jacoba VAN DER WALT j1 Maria Elizabeth * 16.9.1908 =1.11.1908 Geref Kerk, Burgersdorp j2 DOROTHEA MAGDALENA *23.6.1910 = 24.7.1911 j3 Hester Hendrina Maria * 3.4.1913 j4 Maria Susanna * 13.3.1915 j5 Hercules Christiaan * 27.11.1917 j6 Elsie Magdalena Isabella Jacoba * 31.10.1919 2.11.1919 Geref Burgersdorp j7 Joseph Cornelis * 9.10.1921 =6.11.1921 Geref Kerk Burgersdorp i3 Johannes Jacobus * Burgersdorp 1893 †Vrede, Smithfield 26.4.1927 x Burgersdorp, Anna Engela COETZEE * 1894 † 8.9.1924 Groetnis, Simon. -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of G vdBerg Sent: 29 April 2013 03:57 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Troskie/Coetzee/De Wet Goeiemiddag Berig in 'Brokkies en Brandhout' 1/2013 (SAVF) Ouma Troskie (101) oorlede Dorothea Magdalena Troskie (Coetzee) *Bethulie 20.3.1911 + 7.1.2013 na kort siekbed. Laaste drie jaar, inwoner van SAVF Ouetehuis 'Ons Eie', Carolina. In 1938 was sy en haar man, Casparus Gerhardus Troskie in beheer van die bou van die Voortrekkermonument in Pretoria. Haar moeder, Dorothea Magdalena de Wet, was die suster van Generaal Christiaan de Wet. Groete George ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    04/29/2013 04:55:33