Sterfgevalle STOLTZ, Fred. +Donderdag 25 April 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 30 April 2013 11:00 Hoogland NG Kerk, Isobelstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 ZEELIE, Enid (née GILLMER). +Donderdag 25 April 2013. Dogter, familie. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2013) In Memoriam ALBERTS, JP. *29/04/1913. My Pappa en ons Oupa sou vandag 100 jaar oud gewees het. Ons eer sy nagedagtenis. Annette, Jacques en Ilse. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2013) CLAASSEN, Anna. In liefdevolle herinnering aan ons Ma en Ouma, 9 jaar gelede oorlede. Kinders en kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 29/04/2013) Hester Marx Loerie