RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok
    2. Janet Melville
    3. Hoekom vra jy nie die Hugenote Vereeniging nie? hugenoot@museum.co.za hugenote@telkomsa.net is adres wat ek vir hulle het ek weet nou nie watter een is die huidige een nie Janet Melville -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Emlo Sent: 09 April 2013 12:28 PM To: BUITENPOSTEN@rootsweb.com Subject: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok Ek wil baie graag meer te wete kom van Mev AJ Kannemeyer, skryfster van Die Hugenote Familieboek (1940). Het iemand dalk hierdie boek, en is daar miskien 'n voorwoord met detail oor Mev Kannemeyer uitbrei? Haar volle name? Haar agtergrond en belangstelling in familiegeskiedenis?

    04/09/2013 10:33:55