Goeie naand, Is daar dalk een van ons lede, wat met 'n volgende besoek aan die Vrystaat Argief in Bloemfontein, vir my sk inligting tov die volgende persoon kan bekom : John Patrick MOORE, oorlede 21 Mei 1951 te Kroonstad in die Voortrekker hospitaal. Was woonagtig te Somerville, Winburg. Boedel verwysing VAB., MHG 629/1951. Groete Johan.