Gert Ek dink ek kan sê ja, defnitief. Johannes Casparus Koen * Rosekem (Roset) Duitsland a. 1741 … Die aankomsdatums stem ooreen asook die plek vanwaar hy gekom het. Dit verskil in spelling lê by wat die amptenaar gehoor het. Dalk het die skriba van die kerk anders gehoor en dalk het die amptenaar wat die aansoek om burgerskap uitgeskryf het ander gehoor, maar alles het genoeg ooreenkomste dat dit dieselfde persoon moet wee. (Johannes Ulrich Spies van Swellendam het in Barrydale Johannes Oldrieg Spies geword!) Groete Elmien -----Original Message----- From: Gert Esterhuizen Sent: Tuesday, April 30, 2013 12:52 PM To: SAGen Subject: Re: [SA-Gen] Casparus Koen Elmien, Ek neem aan dis dieselfde man wat aangegee word as Johannes Casparus in SAG? Gert 2013/4/28 Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> > ** > > > > Gegevens van Caspar Koene uit Rosekem > Datum indiensttreding: 22-05-1741 Datum uit dienst: 05-09-1747 > Functie bij indiensttreding: Soldaat Reden uit dienst: Vrijburger > Uitgevaren met het schip: Huis te Rensburg Waar uit dienst: Kaap de Goede > Hoop > Maandbrief: Nee Schuldbrief: Ja > > Gegevens van de vaart > Schip: Huis te Rensburg Vertrek: 22-05-1741 > Kamer: Zeeland Kaap: 04-11-1741 > 03-12-1741 > Inventarisnummer: 12986 > Folio: 187 Aankomst: 18-04-1742 > Ceylon > DAS- en reisnr.: 3215.3 > > > Groete > Elmien > > [Non-text portions of this message have been removed] > > > [Non-text portions of this message have been removed] ------------------------------------ SAGenealogie is ‘n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com Yahoo! Groups Links <*> To visit your group on the web, go to: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ <*> Your email settings: Individual Email | Traditional <*> To change settings online go to: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/join (Yahoo! ID required) <*> To change settings via email: SAGenealogie-digest@yahoogroups.com SAGenealogie-fullfeatured@yahoogroups.com <*> To unsubscribe from this group, send an email to: SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com <*> Your use of Yahoo! Groups is subject to: http://docs.yahoo.com/info/terms/ ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2241 / Virus Database: 3162/5784 - Release Date: 04/29/13