RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok
    2. Emlo
    3. Baie dankie vir die informasie Johan en Janet! Ek sal die museum kontak en vra -goeie idee. Groete, Martina. ---------------------------------------------------------------------- Message: 1 Date: Tue, 9 Apr 2013 20:28:21 +1000 From: "Emlo" <mlouw1@bigpond.net.au> Subject: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Message-ID: <005d01ce350c$f5d28fa0$e177aee0$@bigpond.net.au> Content-Type: text/plain; charset="US-ASCII" Ek wil baie graag meer te wete kom van Mev AJ Kannemeyer, skryfster van Die Hugenote Familieboek (1940). Het iemand dalk hierdie boek, en is daar miskien 'n voorwoord met detail oor Mev Kannemeyer uitbrei? Haar volle name? Haar agtergrond en belangstelling in familiegeskiedenis? Is sy dalk 'n familielid of voorouer van iemand op die lys? Groete, Martina. ------------------------------ Message: 2 Date: Tue, 9 Apr 2013 14:16:31 +0200 From: Johan van Breda <cjvanbreda@gmail.com> Subject: Re: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok To: buitenposten@rootsweb.com Message-ID: <CADuu4x2vXTdbW5qfDFUz20cXwiRB_Kp947_bOZkkm4VWtDuRFw@mail.gmail.com> Content-Type: text/plain; charset=ISO-8859-1 Martina, Ek beskik nie oor 'n eksemplaar van hierdie boek nie maar het in die biblioteek gaan kyk en daar is absoluut niks oor haar in die boek nie, ook nie in die voorwoord nie. Groete, Johan van Breda 2013/4/9 Emlo <mlouw1@bigpond.net.au> > Ek wil baie graag meer te wete kom van Mev AJ Kannemeyer, skryfster > van Die Hugenote Familieboek (1940). > > > > Het iemand dalk hierdie boek, en is daar miskien 'n voorwoord met > detail oor Mev Kannemeyer uitbrei? Haar volle name? Haar agtergrond en > belangstelling in familiegeskiedenis? > > > > Is sy dalk 'n familielid of voorouer van iemand op die lys? > > > > Groete, > > Martina. > > ------------------------------ Message: 3 Date: Tue, 9 Apr 2013 16:33:55 +0200 From: "Janet Melville" <jmelville@xsinet.co.za> Subject: Re: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok To: <buitenposten@rootsweb.com> Cc: hugenote@telkomsa.net Message-ID: <005201ce352f$4ab31b30$e0195190$@co.za> Content-Type: text/plain; charset="us-ascii" Hoekom vra jy nie die Hugenote Vereeniging nie? hugenoot@museum.co.za hugenote@telkomsa.net is adres wat ek vir hulle het ek weet nou nie watter een is die huidige een nie Janet Melville -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Emlo Sent: 09 April 2013 12:28 PM To: BUITENPOSTEN@rootsweb.com Subject: [BP] Skryfster A Kannemeyer - Hugenote Familiebok Ek wil baie graag meer te wete kom van Mev AJ Kannemeyer, skryfster van Die Hugenote Familieboek (1940). Het iemand dalk hierdie boek, en is daar miskien 'n voorwoord met detail oor Mev Kannemeyer uitbrei? Haar volle name? Haar agtergrond en belangstelling in familiegeskiedenis?

    04/10/2013 11:52:16