RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP] STEYTLERVILLE NG GEMEENTE.
    2. Johan Vermeulen
    3. Goeiemôre Lede, Graag verneem ek of daar dalk een van ons lede naby Steytlerville woonagtig is. Heelwat van die MOORE afstammelinge het in die omgewing van Steytlerville gewoon en is in die NG Kerk gedoop en/of ook daar getroud. Ek kon nog nie die Steytlerville registers op Family Search se webblad vind nie. Ek sal graag ‘n versoek wil rig aan iemand wat bereid sal wees om vir my die kerk se doop- en huwelikregisters te gaan nagaan en dalk ook die begraafplaas. Enige hulp sal waardeer word. Groete Johan Vermeulen Navorser van die VERMEULEN en MOORE families 083 627 0573 jverm@lantic.net

    04/24/2013 05:58:36
    1. Re: [BP] STEYTLERVILLE NG GEMEENTE.
    2. Janet Melville
    3. Steytlerville is baie frusterend hulle doopregisters begin baie laat, die ander het weggeraak tussen die argief en die Steytlerville kerk. Ek en Mary Runciman het destyds die Steytlerville begraafplaas afgeskryf, ek wonder of dit nie op die Oos-Kaapse begraafplaas CD is nie. Sal bietjie uitvind. Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Johan Vermeulen Sent: 24 April 2013 11:59 AM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] STEYTLERVILLE NG GEMEENTE. Goeiemôre Lede, Graag verneem ek of daar dalk een van ons lede naby Steytlerville woonagtig is. Heelwat van die MOORE afstammelinge het in die omgewing van Steytlerville gewoon en is in die NG Kerk gedoop en/of ook daar getroud. Ek kon nog nie die Steytlerville registers op Family Search se webblad vind nie. Ek sal graag ‘n versoek wil rig aan iemand wat bereid sal wees om vir my die kerk se doop- en huwelikregisters te gaan nagaan en dalk ook die begraafplaas. Enige hulp sal waardeer word. Groete Johan Vermeulen Navorser van die VERMEULEN en MOORE families 083 627 0573 jverm@lantic.net ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    04/24/2013 06:03:02
    1. Re: [BP] STEYTLERVILLE NG GEMEENTE.
    2. Johan Vermeulen
    3. Middag Janet, Baie dankie vir jou antwoord. Ek het die Begraafplaas cd , GGSA CD 008, nagegaan, Steytlerville verskyn nie daarop nie. Enige ander MOORE inligting waaroor jy dalk beskik salo ok verwelkom word. Groete Johan

    04/24/2013 06:42:21