RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Marquard 1955 - 1980
    2. Alida Schoultz
    3. Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803

    03/05/2013 08:59:26