Weet een van julle dalk waar ''n mens die sterfte "registrasie" van die sterftes in konsentrasiekampe kan opspoor. Ek weet daar is orals naamlyste beskikbaar maar ek weet nie waar om die amptelike verwysings te kry nie. Groetnis Anina