Jammer, Daniel het reeds die boek geneem. George From: George vd Berg [mailto:ggvand3@gmail.com] Sent: Monday, March 25, 2013 5:43 PM To: BUITENPOSTEN@rootsweb.com Subject: Boek- Victoria Kollege Goeienaand Ek is in besit van 'n ou boek, 192 bladsye in redelike toestand, vir enigiemand wat belangstel. 'GEDENKBOEK van het VICTORIA-KOLLEGE' gedruk 1918. Dit bevat heelwat foto's van geboue en persone van Stellenbosch vanaf die jare c 1680 tot 1917. Groete George vd Berg _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 2641/6202 - Release Date: 03/24/13 _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 2641/6202 - Release Date: 03/24/13