Goeie more, Indien iemand dalk toegang tot die bogenoemde boek deur Cairns en Boeseken het en bereid is om vir my daarin te soek na inligting oor die Kotze stamvader sal ek dit waardeer as hulle my kan kontak. Groete, Scott Kotze