RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Montgomery/Coetzee
    2. George vd Berg
    3. Goeiemiddag Die voorgeskiedenis van die Ned Herv Kerk van Zeerust en die verbintenis met my Coetzee voorgeslagte het my belangstelling in die Montgomery familie geprikkel. John het saam met die 1820 setlaars na die Kaap gekom. Hy is getroud met Susanna Jacoba van Zyl. Sy interessante verbintenis met Burgersdorp. Sy seun Jacob Andries Louis was in 1869 waarnemende veldkornet vir Marico, 1871 volksraadslid vir Potchefstroom en 1872 die eerste landdros van Zeerust. Ongelukkig is hy die volgende jaar op 38 jarige ouderdom oorlede. Sy seun John Henry is met Diederik Coetzee, stigter van Zeerust, se dogter getroud. Is daar iemand wat meer weet van hierdie besonderse Skotse familie wat dadelik by die Boere ingeskakel het en sommer 'opregte' Boere geword het? Groete George van den Berg _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2013.0.2904 / Virus Database: 2641/6187 - Release Date: 03/18/13

    03/19/2013 05:48:21