Goeienaand uit Potch, In die SAF 2 CD bl 93 verskyn onderstaande familie se inligting: f8 Wessel Gerhardus BADENHORST *Adelaide c. 1856 † Dewetsdorp 13.8.1928 x Bethulie 17.11.1892 Eugenie Florence KLYNVELD *10.12.1870 † 15.5.1927 g1 Francis Leopold x NN h1 Patricia Mary x MENTZ h2 Felicity Ann x INNGS g2 Hermine x Conrad Cecil FIVAZ g3 Wessel Johan * Dewetsdorp 10.4.1900, tandarts † Kemptonpark 21.8.1975, ongetroud g4 Louis Theodore x Susara Johanna Maryna LOUW Meer volledige inligting oor die volgende sal baie welkom wees: 1.Francis Leoppold f8g1 se eggenoot – tans net NN! 2.Patricia Mary g1h1, haar eie asook enige inligting oor haar Mentz eggenoot. 3. Ditto vir Felicity Ann g1h2 x INNGS. Enige ander bykomende inligting vir lede van die familie aub. Groetnis, Simon.