RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 12 Maart 2013
    2. P Marx
    3. Geen berigte vir Maandag 11 Maart 2013 In Memoriam GREYLING, Nollie. Jou plek is leeg en die gemis is groot. Tokkie, Jaco, Danelle en Joshua. (Die Burger O-Kaap 12/03/2013) SCHOLTZ, Poppie. 12/03/2010. Drie jaar is verby. Baie lief vir jou. Chris, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2013) STRYDOM, Laurie. Dink aan my man wat 8 jaar gelede geneem is. Verlangende vrou Poppie en Johan. (Die Burger O-Kaap 12/03/2013) Hester Marx Loerie

    03/12/2013 07:43:51