Kan een van die lyslede met insae in die MEYER-register asseblief vir my laat weet wie die ouers was van: Hendrik Oostwald MEYER, timmerman van Oudtshoorn *c.1852 wat op 17.12.1875 te Oudtshoorn getroud is met Maria Johanna Antoinette EAGAR *1857. Dankie by voorbaat. Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, WEITSZ/WEITZ en (VON) DURING]