Hi all Does anyone know where to have a test which determines where your genetic origins. (what part of the world your ancestors come from). Not specifically to match your DNA with someone but a more general test. I know there was a project done by a local university (maybe UCT) some time ago but don't know how to take part in such a project. Antoinette Ek sien FamilytreeDNA se basiese Y-DNA12 toets is steeds op die oomblik beskikbaar vir $39 ipv die gewonde $99. Dis 'n fantastiese prys vir mans om die herkoms van hulle oer stamvader van hulle direkte mankike lyn (DNA wat van vader na seun oorgedra word elke generasie vas te stel.) Sien http://www.familytreedna.com/products.aspx Vir enigiemand wat belangstel moet asb nie wag nie - betel dadelik 'n 'kit' voor hierdie aanbod verval. Baie groete, Martina.