Sterfgevalle DE MEILLON, Brenda. 19/01/1941 - 18/03/2013. Oorlede in Port Elizabeth, Aurora-hospitaal. Diens Vrydag 22 Maart 2013 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 21/03/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 Dankbetuigings WALSH, Willie. Van Hankey. Die familie bedank een en elk hartlik vir hulp en teenwoordigheid tydens sy heengaan en begrafnis. WALSH-familie. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2013) Hester Marx Loerie