RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] Argiewe in Bloemfontein
    2. Trysie Joubert
    3. Kan iemand my asb die straatadresse van die Nasionale Argief asook die Kerkargiewe in Bloemfontein gee, sodat ek dit met die hulp my GPS kan gaan soek. Baie dankie Trysie Joubert

    03/08/2013 06:52:34
    1. Re: [BP] Argiewe in Bloemfontein
    2. Johann Ahlers
    3. Google werk nogal goed - mens kan alles hier kry: http://www.national.archives.gov.za/ On 8 March 2013 13:52, Trysie Joubert <wilmavzyl@gmail.com> wrote: > Kan iemand my asb die straatadresse van die Nasionale Argief asook die > Kerkargiewe in Bloemfontein gee, sodat ek dit met die hulp my GPS kan gaan > soek. > > Baie dankie > > Trysie Joubert > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    03/08/2013 08:19:54