Goeie Naand, Kan iemand my miskien na die regte argief toe verwys. Op Naairs vind ek niks. Ek is opsoek na die dagboek(of herinderinge) van Nicolaas van der Walt van Colesberg wat hy geskryf het tydens sy familie se reis na Portugal. Die Britse owerheid het hulle verban, ongeveer 1901. Groete Johan van der Walt