RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] [SA-Gen] Blackie x van wyk.
    2. Johann van den Berg
    3. Annelie Baie dankie ook vir hierdie waardevolle inligting. Kan iemand asb meer inligting oor die ouers, Willem Petrus BLACKIE en Susanna Sophia VAN WYK, verskaf asb? Willem is waarskynlik die volgende persoon: Willem Petrus BLACKIE * c. 1892 sv Willem Petrus BLACKIE ('n broer van my oumagrootjie) * 23.10.1861 + Petrusburg 1.11.1949 x Johanna Maria VAN DER MERWE * 29.07.1865 (een van die doopgetuies?). Een van Willem se susters was : Johanna Maria BLACKIE * c. 1896 x Cecil Rhodes Wessels DICKASON * Sunnyside Farm, Komga, 5.05.1895. 'n Broer van Cecil was Charles Redvers Robert DICKASON (doopgetuie) * Oos-Londen 12.09.1900 x Helena Elizabeth BLACKIE (doopgetuie) * 21.09.1904 + Argentinië 9.01.1976 (sy was moontlik ook 'n suster van Willem Petrus Blackie?) Cecil en Charles se pa, Frederich Robert Dickason * Komga 21.03.1865 + Sarmiento, Argentinië c. 1956 emigreer met sy gesin in 1908 na Argentinië. Weet iemand iets oor die Blackie-gesin se verhuising na Argentinië? Wie was Johanna Maria Blackie * 25.01.1931 se aanneemouers, J.D. du Plessis? Groetnis Johann van den Berg ----- Original Message ----- From: Annelie Els To: SAGenealogie Sent: Saturday, March 23, 2013 1:09 PM Subject: [SA-Gen] Blackie x van wyk. https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1951-23407-9614-99?cc=1918294 <https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1951-23407-9614-99?cc=1918294&wc=1 3505416> &wc=13505416 Image 138 Ek het hierdie dope vandag in die Philipstown Doopregisters gekry. NOTA:- Ingeskryf as egte kopie van `n Doopseel deur ouderling M.G.G. Visser van die Ned. Geref. Gemeente Chubut, Argentinie (Suid Amerika). Die kind is as geheel wees aangeneem as kind deur broeder en suster J.D. du Plessis - Willem Smit. Philipstown K.P. lede van die Gereformeerde Gemeente alhier. Johanna Maria * 25 Jan 1931 OUERS:- Willem Petrus BLACKIE. Susanna Sophia VAN WYK. GETUIES:- Johanna Maria van der MERWE. Charles Redvers Robert DICKSON. Helena Elizabeth BLACKIE. NOTA:- Uitgereik op Comodora Rivadavia. 4 Apr 1939. Bostaande is egte afskrif van die oorspronklike Doopseel in besit van Mnr. C.A. Kruger, Postmasburg. 5 Mei 1941. [Non-text portions of this message have been removed] __._,_.___Reply via web post Reply to sender Reply to group Start a New Topic Messages in this topic (1) Switch to: Text-Only, Daily Digest . Unsubscribe . Terms of Use . Send us Feedback . __,_._,___

    03/23/2013 01:09:16