Jammer Simon, ek kan jou nie help met jou navraag nie; ek het niks by die Mentz-register bygevoeg wat Esmé betref nie. Jy het beter gesoek as ek! Ek het doopdatums vir die Mentz x Du Plooy huwelik as jy belangstel. Groete Elmien -----Original Message----- From: Simon du Plooy Sent: Monday, March 25, 2013 2:31 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Hendrik Mentz x Esmé Fourie Goeiedag aan veral die Mentz (Elmien) en Fourie navorsers (Elmien & Petrus!) 1. In SAG 5 Bl 527 die volgende inskrywing: d6 David Joachim MENTZ* 10.12.1848 x Sara Johanna Catharina DU PLOOY e1 Susanna Johanna * 30.3.1874 e2 Hendrik * Bethlehem 8.8.1877 † Pretoria 3.6.1938, kabinetslid x 15.12.1902 Geertruyda Johanna ROUX xx Esmé FOURIE 2. Volgens die “Gedenkalbum van die Mentz geslag 1749-1949” (Bl 101) was sy tweede huwelik met Ezme Annie Fourie en hulle het een kind Martin *4.1.1927 x Patricia Badenhorst. 3. Maar dan in SAF 11 Bl 147: f1g11 Anna Elizabeth Fourie x Hendrik Mentz (Sy was ‘n dogter van Johan Louis Fourie * c. 1864 † 8.8.1949 x Sarah Maria Alice BOSCH *1868 +16.11.1942) Het ek genoeg rede om te aanvaar dat Esmé Fourie, Ezme Annie Fourie en Anna Elizabeth Fourie dieselfde persoon is? Die “korrekte” en ook meer volledige inligting oor die egpaar sal baie welkom wees. Groetnis, SdP ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2240 / Virus Database: 2641/5704 - Release Date: 03/25/13