RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Bewaring van ou dokumente
    2. Elmien Wood
    3. Lorraine Ek stem saam met Charlie – die enigste manier om dit te bewaar is om sakkies te koop van argivale kwaliteit. Ek sou myne by die National Archives in Kew koop. Ander sakkies is ook seker goed. Skenking is ook ’n opsie, maar ek sal goed kyk na die langlewendheid van ’n argiefbewaarplek. Weet iemand wat gaan aan in Bloemfontein by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN)? Daar is dokumente daar wat ek graag wil naslaan, maar of dit moontlik is weet ek nie. Groete Elmien

    03/18/2013 11:06:43