Sterfgevalle TERBLANCHE, Vertity (née VAN DER MERWE). +Donderdag 21 Maart 2013 na lang siekbed. Man Peter, seuns Pieter, Reon en Ulanda. Die familie betuig hul waardering teenoor die personeel van die intensiewe eenheid van Greenacres hospitaal vir hul liefdevolle versorging. Begrafnisdiens Dinsdag 26 Maart 2013 11:00 VE Kerk, Van Eckstraat 21, Lorraine, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2013) Sue Shaw, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 Hester Marx Loerie