Goeiemore My skoonma is 'n nooi Jonker en my man het deelgeneem aan die DNA navorsing deur die Departement van Genetika van Tuks. Ek stuur graag die mitochondriale voorouerverslag na jul e-pos adresse Mara Potgieter Rustenburg Cell: 082 867 1033 Fax: 086 560 2033 ________________________________ From: Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> To: SAGenealogie@yahoogroups.com; Buitenposten <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Monday, March 4, 2013 9:27 AM Subject: Re: [BP] [SA-Gen] Adolph Jonker se afkoms Môre Peter Daar is nie twyfel dat Adolph Jonker se ma van slawe afkoms ("He was of black extraction by the mother's side") was nie. Daar is sterk aanduidings dat Adolph self van Duitse afkoms was, maar dit is kontroversieel. Jonker en Meintjes kry ek nie op VOC-opvarenden nie. Dalk gaan net DNA help. Groete Elmien -----Original Message----- From: Peter Silbernagl Sent: Sunday, March 03, 2013 11:16 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com Cc: Buitenposten Subject: Re: [SA-Gen] Adolph Jonker se afkoms Goeie naand almal, Het een van die Jonker mans in SA al deelgeneem aan die DNS projek? Nie dat dit noodwendig die volle storie van Adolph (sp?) Jonker se herkoms sal vertel nie, aangesien dit slegs sy pa se herkoms kan aandui. Wat van sy ma? In *Anders Sparrman - Voyage to the Cape of Good Hope 1772 - 1776 Vol 1*(Van Riebeeck Society 1975, herdruk 2007), vertel Anders Sparrman van sy staptog na Paarl (Oktober 1772) en hoe hy by die "Koster" uitgekom het (bl. 96) "A little farther on lived a Koster, that is a Sexton, a set of people that are more respected with the Calvinists than with us. *He was of black extraction by the mother's side*. .....The Koster's wife, who was rather in years, was then sick in bed." Die storie gaan dan aan hoe sy vrou eintlik baie sieklik was. Onder aan die bladsy is 'n voetnota van Prof VS Forbes wat die boek geredigeer het "Adolph Jonker, Burger en Koster van Drakenstein 1745 - 1779, ook 1745 - 1762 Onderwyzer (Paarl Notule1731 - 1784 DRC Archives, Cape Town. De Villiers & Pama p. 366) See also 'Die Stamvader.... Adolph Jonker', Familia 1965 - 1966, no. 2, pp. 41 - 48. {onderstreep deur my vir beklemtoning} Hoekom sou Sparrman dit so gestel het indien dit nie so was nie? Ewenwel, kom ons kyk wat kom uit die DNS uitslae, maar wees bedag daarop dat dit slegs Adolph se vaderskant kan gee. Met verskoning aan die Engelse taal, maar dis aangehaal soos ek dit gevind het Ek hoop dit help. Groete, Peter Silbernagl 2012/9/27 Elmien Wood <woodem@mweb.co.za> > ** > > > Lees vanoggend in Karel Schoeman se “Cape Lives of the Eighteenth > Century”: “It is revealed also in the fact that no indubitably ‘coloured’ > man was ever elected to an office for which members of the free population > were eligible, such as membership of the Marriage Board or a church > council” (Schoeman, 2011, p. 195). > > Dadelik dink ek aan Adolph Jonker wat vir jare koster van die kerk in > Drankenstein asook ‘n geregistreerde onderwyser was (South African > Stamouers), alhhoewel die Suid-Afrikaanse Geslagregister in 1992 nog > steeds > hom aangee as s.v. Jonker van Makassar en Rosetta van Java (GISA, 1992). > > Amper dink ek toe Karel Schoeman het ‘n fout gemaak, maar toe lees ek > weer, hy gebruik “indubitable” dit wil sê, ongetwyfeld. > > Ek kry nie is sy boeke bewerings wat ek kan weerlê of wat klaarblyklik > kant kies na een of ander siening nie, sê maar tradisioneel of > revisionisties. Hy gebruik daadwerklike voorbeelde om sy bewerings te > staaf. > > Ek het aan dieselfde ding gedink toe ek geskryf het: “Die twee uitstaande > voorbeelde is Meintjes en Jonker. Ek het weer gisteraand probeer om hulle > name tussen die opvarendes te kry, maar sonder sukses. Indien Jonker wel > ‘n > slaweafstammeling was, is hy ‘n skitterende voorbeeld van nie-rassisme aan > die ou Kaap. Ons wag maar vir DNS-toetse.” (Duitse stamvaders, 8 Jan 2012) > > Ai, Karel, jy is darem goed! > > Groete > Elmien > > GISA. (1992). Suid-Afrikaanse Geslagsregisters (Dl. 4). Stellenbosch: > Genealogiese Instituut van Suid-Afrika. > > Schoeman, K. (2011). Cape Lives of the Eighteenth Century. Pretoria: > Protea. > > South Africa’s Stamouers. (2012). Jonker. Afgelaai van > http://www.stamouers.com/ > > Wood, E. (2012, Januarie 8). Duitse stamvaders. [Elektroniese poslys > boodskap]. Afgelaai van http://sagenealogy.com/ > > [Non-text portions of this message have been removed] > > > [Non-text portions of this message have been removed] ------------------------------------ SAGenealogie is ‘n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com Yahoo! Groups Links <*> To visit your group on the web, go to: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ <*> Your email settings: Individual Email | Traditional <*> To change settings online go to: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/join (Yahoo! ID required) <*> To change settings via email: SAGenealogie-digest@yahoogroups.com SAGenealogie-fullfeatured@yahoogroups.com <*> To unsubscribe from this group, send an email to: SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com <*> Your use of Yahoo! Groups is subject to: http://docs.yahoo.com/info/terms/ ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2238 / Virus Database: 2641/5645 - Release Date: 03/03/13 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message