Sjoe, die boek was meer populer as wat ek gedink het. Dit is reeds geneem. Alida 016 971 1766 083 206 2803 -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of C.J. NÖTHLING Sent: 05 March 2013 04:14 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Marquard 1955 - 1980 Hierdie een is vir Colin Pretorius. Gou spring Colin. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 3:59 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Marquard 1955 - 1980 Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Ek hoop die gelukkige een wat die boek gekry het, kan digitale eksemplare maak en an die groep beskikbaar stel. Sou self 'n kopie wou bekom. Neels. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 4:48 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Marquard 1955 - 1980 Sjoe, die boek was meer populer as wat ek gedink het. Dit is reeds geneem. Alida 016 971 1766 083 206 2803 -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of C.J. NÖTHLING Sent: 05 March 2013 04:14 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Marquard 1955 - 1980 Hierdie een is vir Colin Pretorius. Gou spring Colin. -----Original Message----- From: Alida Schoultz Sent: Tuesday, March 05, 2013 3:59 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Marquard 1955 - 1980 Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand. Indien enigiemand belangstel, julle hoef net die nodige posgeld te betaal. Soos gewoonlik is die boek vol geskiedkunidge gebeurtenisse, foto's en name van leraars en andere asook van geboue - kerke, pastoriee, skool, stadhuis ens. uit daardie tydperk, ens. Dit is nie 'n baie dik boek nie - 82 bladsye. Alida Schoultz 016 971 1766 083 206 2803 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Hallo Neels >>Hierdie een is vir Colin Pretorius. Gou spring Colin. As ek nie die afgelope klompie dae toegegooi was onder werk nie, het ek dalk betyds hierdie epos gesien! >>Ek hoop die gelukkige een wat die boek gekry het, kan digitale eksemplare >> maak en an die groep beskikbaar stel. Sou self 'n kopie wou bekom. Die boek is steeds onderworpe aan outeursreg so sonder die skrywer/kopierghouer se toestemming sou dit nie beskikbaar gestel kan word nie Groete Colin -----Original Message----- From: Alida Schoultz Ek het 'n boek "Nog 'n mylpaal, Ned Geref Gemeente, Marquard 1955 - 1980" tussen 'n houer vol tweedehandse boeke gekry. Die boek is in uitstekende toestand.