RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 20 Maart 2013
    2. P Marx
    3. Geen berigte vir Dinsdag 19 Maart 2013 Sterfgevalle ELS, Daphne (née KÜHN) Poppie. +Saterdag 16 Maart 2013 na lang siekbed. Seun Willie, dogter Corrie, kleinkinders, agterkleinkind. Roudiens Vrydag 22 Maart 2013 11:00 NG Kerk Lorraine, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 Hester Marx Loerie

    03/20/2013 01:03:26