Ek soek hulp asseblief. [d2] Anna Elizabeth VAN EEDEN = Stellenbosch 24.11.1765 x 15.4.1792 Heinrich MULLER (of Hendrik of Heyns) van Heesel, Oos-Friesland (Hendrik Muller van Heesel on der afgesz gagie gestelden Houtkapper in S E Comp. Dienst, jonkman met Anna Catharina Elizabeth van Eeden van Cabo de Goede Hoop, jongedogter) xx W. Odendaal Ek wil weet wie die Odendaal was en of hulle kinders gehad het. Ek het die volgende brief gevind It seems Anna Elizabeth (Catharina) VAN EEDEN was baptised in Stellenbosh on 24 November 1765, the daughter of Johannes VAN EEDEN and Wilhelmina COERTZE. She married Willem ODENDAAL in c.1787 and daughter Wilhemina Susanna ODENDAAL was baptised 7 December 1788. There is a death notice for Wilhelmina Susanna HOGG, MOOC 1884 dated 1836. Unfortunately I have not been able to find the Willem who married Anna VAN EEDEN Geskryf deur Dorothy e-posadres From: "Willy Mowlam" < wm30@mweb.co.za> Subject: Re: [ZA-EC] ODENDAAL Date: Fri, 5 Mar 2010 12:17:42 +0200 References: 20100220101803.4597DA10@rrba-ip-smtp-2-2.saix.net Hierdie brief maak die fout om te sê dat die Odendaalhuwelik die eerste huwelik was. Die huwelik Muller x van Eeden meld uitdruklik dat Anna van Eeden ’n jongedogter was. Wilhelmina Susanna was waarskynlik nie Anna van Eeden se dogter nie, maar ek weet nie. Kan iemand help? Groete Elmien