RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] PRETORIUS, Annie Elizabeth * ??
    2. Colin Pretorius
    3. Naand Tobi Volgens die 1984 kieserslys was Annie Elizabeth se nooiensvan Muntinsh (of Muntinsn, die foto is effens onduidelik) en was in 1984 woonagtig te 45 Spoorwegstr, Randfontein. Ek stuur vir jou 'n kopie van die betrokke inskrywing Colin -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Tobi Swart Sent: Saturday, 2 March 2013 9:23 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com; Buitenposten (Buitenposten) Subject: [BP] PRETORIUS, Annie Elizabeth * ?? Indien 'n lyslid haar geboortevan kan verskaf, sal ek dit waardeer. Dit gaan nie soseer oor Genealogie nie, maar vir 'n persoon om aansoek te kan doen om fondse in 'n Trust sodat die persoon daarmee ondersteun kan word om 'n baie duur mediese prosedure te kan ondergaan. Die aansoeker moet egter as een van die vereistes, Annie Elizabeth se geboortevan verskaf. Moontlike leidrade: - Haar ID is 390831 0065 082 (opgeteken in haar man se boedel van 1993) maar Binnelandse Sake se webtoegang is weer af en ek kan dus nie kontroleer of dit korrek is nie. - Haar man was Petrus Johannes Jacobus Pretorius * 9 Julie 1934 + Krugersdorp 5 Januarie 1993 (Boedel MP 868/1993) - Die egpaar se adres voor sy dood was: M102 Wesrand Cons, Krugersdorp. - Name van die egpaar se vier kinders: Petrus Johannes Jacobus; Adeline Charlotte; Magdalena Dorothea; Charlotte Elizabeth Kom sy dalk op die 1972 of 1984 Kieserlys voor? By voorbaat dankie Tobi Swart, professionele navorser by tsearch, Pretoria e-posadres: tswart@xsinet.co.za Posbus 11551, QUEENSWOOD, Pretoria, 0121 Faks: 086 621 9231; Tel., selfoon: 082 934 5807 ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    03/03/2013 05:39:55