Sterfgevalle GOUWS, Monique (Tollie). +Woensdag 04 Sept 2013. Haar verloofde Barend, mammie, susters, broer. Troosdiens Donderdag 12 Sept 2013 NG Kerk, Heughstraat, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 JOOSTE, Kenny. Geliefde pa, oupa en eggenoot +Saterdag 07 Sept 2013. Vir besonderhede oor begrafnisreëlings, skakel Yvonne 081 057 9433 KEYSER, Petro. +Maandag 09 Sept 2013. Man Matt, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Sept 2013 11:00 St. Peters Gemeenskapskerk, Walterweg, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 PRETORIUS, Rita. +Donderdag 05 Sept 2013. Begrafnisdiens Woensdag 11 Sept 2013 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Thrushstraat, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2013) Willem Potgieter Newton Park Funeral Home 041 364 1342 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie