Sterfgevalle BOSCH, MCN (Mike). +Maandag 09 Sept 2013. Eggenote Daphne, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 13 Sept 2013 14:00 Victoriapark-krematorium, Victorialaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2013 Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 MÜLLER, Pierre. +Maandag 09 Sept 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 12 Sept 2013 14:00 Retief N G Kerk, Noordparkstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 SCHOEMAN, (née POTGIETER), Enna. +Saterdag 07 Sept 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 12 Sept 2013 14:00 Volle Evangelie Kerk Lorraine, h.v. Luneville- en Van Eckstraat, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2013) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 SHARP, Daniel Johannes (Danie). +Saterdag 07 Sept 2013 Greenacres Hospitaal. Hy was tot sy aftrede in 1992 Balju vir Port Elizabeth-Noord. Begrafnisdiens Donderdag 12 Sept 2013 14:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Steytler-woonbuurt. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2013) Ettienne Stopforth DOVES P.E. 041 365 5399 TERBLANCHE, S.J. (Stef). *05/09/1942. +Donderdag 05 Sept 2013 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 13 Sept 2013 11:00 NG Kerk Oos-Gemeente Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 11/09/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 Dankbetuigings VELDTMAN, Riaan. Ons dank aan die volgende instansies vir simpatie betoon tydens die skielike heengaan van ons geliefde seun, broer en oom. Solidariteit, Despatch Dabreek-gemeente, SAPD Motherwell, familie, gemeenskap van Despatch, Uitenhage, P.E. en omgewing, vriende in SA en Londen. Pieter, Valerie, Pieter Jnr., JP en Chané VELDTMAN. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2013) In Memoriam FRANCIS, Candice. 16/11/1990 - 11/09/2009. We still miss you every day. Dad Terry, mom Lienkie, Johan, Gerty and brothers. (Die Burger O-Kaap 11/09/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie