RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 06 Sept 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle BARENDSE, Maria. 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Sept 2013 12:00 VGK Palmrylaan. (Die Burger O-Kaap 06/09/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 FOURIE, Johannes Botha. +Sondag 01 Sept 2013. Broer van Cathy en Jackie, pa van Jonathan. Diens Vrydag 06 Sept 2013 14:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 HATTINGH, Hannes (Johannes Francois). 03/02/1935 - 31/08/2013. Annelie, kinders, kleinkinders. Herinneringsdiens Saterdag 07 Sept 2013 12:00 NG Kerk Somerstrand, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2013) MATTRASS, Donald. 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Sept 2013 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 SWARTS, Koot. 67 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Sept 2013 11:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 VOGEL, Gert. Troosdiens Maandag 09 Sept 2013 11:00 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79, Millpark, Port Elizabeth. Minnelene, Hein, Jacolien, Isabella & Danielle, Dalene, Enrike, Mario, Charmaine & Chaun. Familieversoek: i.p.v. blomme skenk asb. 'n donasie aan die Beenmurgoorplantingsfonds. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2013) Dankbetuigings MOMBERG, Hendrik Lodewyk. 22/01/1937 - 27/08/2013. Baie dankie aan almal met betuiging van meegevoel met die heengaan van my eggenoot, Pa, Oupa en Oupagrootjie. Issie, Willem, Elsabé en Anne-Marie, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    09/06/2013 10:03:34