Sterfgevalle VERWEY, Ivy Asbin. 79 jaar. +Donderdag 05 Sept 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 11 Sept 2013 14:00 Shalom Rapha Gesinskerk, h.v. Breƫ- en Fouriestraat, Despatch. Jubilee Park munisipale-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 09/09/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 In Memoriam VLOK, Toetsie. 09/09/1938. Dit is Mammie se eerste verjaardag weg van ons. Tommy, Ilse, Janke en H-P. (Die Burger Oos-Kaap 09/09/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie