RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 03 Sept 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle DU PLESSIS, Johann. Ons betreur die heengaan van ons eggenoot, vader en grootvader. Sue, Karin, Charlie, Danielle, John-Henry, Niel, Pam, Joshua en Thomas. Begrafnisdiens Woensdag 04 Sept 2013 11:00 Summerstrand United Church. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2013) ERASMUS, Gert Johannes Jacobus (Bill). *10/02/1922. +Saterdag 31 Aug 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broers en susters. Dankdiens Woensdag 04 Sept 2013 14:00 NG Kerk-Noord, Mosel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2013) In Memoriam FOURIE, Anita. 03/09/1955 - 01/08/2013. Ons Ousus, ons mis jou baie. Jou sussies, broers en hul gesinne. FOURIE, Margaret Anita. Jou eerste verjaarsdag weg van ons. Deon (Mnnetjie), Maria en André, Yolande en Adriaan, Laetitia en Ruan, Lynette en Johnathan, kleinkinders Franscois, Stefan, Armand en Ewald. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2013) VAN DER MESCHT, Morné. 17 jaar is reeds verby. Freddie, Cliffidene, Yolanda, Tokkie en Tossie. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    09/03/2013 09:17:21